Tannie Nollie Joubert vier 90 geseënde jare

Een van ons GiG lede, Nollie Joubert, het die voorreg gehad om 22 April haar 90ste verjaarsdag te vier.  Ons kon die geleentheid nie laat verlore gaan nie en het haar bederf tydens ons GiG byeenkoms van daardie week met ‘n koek wat Peter Rossouw spesiaal vir haar gemaak het.  Baie geluk tannie Nollie! Mag die Here tannie nog lank vir ons spraar.

Picture3 1 Ligstad
Tannie Nollie Joubert vier 90 geseënde jare

Alida Jooste – Maatskaplike Werker/Bestuurder Gemeenskapsorg

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top