EurekaDIY and Solidariteit Helpende Hand Bless Ligstad Preschool

Ligstad Alberton is bederf deur #EurekaDIY en #SolidariteitHelpendeHand met 3 stelle opvoedkundige speelgroep vir ons voorskool. Dit was soos om ‘n bodemlose gelukspakkie uit re pak. Hierdie gaan ‘n groot verskil maak in die lewens van ons jong kliĆ«ntjies. Baie baie dankie.

Ligstad greetings

Scroll to Top
Review Your Cart
0
Add Coupon Code
Subtotal